Chimaroo-Dekoy BB link

Ek soek asseblief bietjie meer inligting Cyborg oor Chimaroo aangesien hy met Dekoy link wat ek “run”.

bv. Hoekom gaan hy af?
Wanneer presies gebeur dit?
Wat gaan met sy kit gebeur?
Gaan jy n hoe tower bou sodat jy met Lovely en Dekoy kan link.

Ek kan verkeerd wees maar as jy nie die drie links kan dra wat Chim nou het nie, weet ek nie hoekom jy Mars sal kry nie :slight_smile:

bv. Hoekom gaan hy af? jy moet dit vir Gunther vra admin van Chimaroo,sover ek weet het hy getrek
Wanneer presies gebeur dit?Geen datum sover geky nie,dit is sy kit so hy is meer as geregtig om dit aftehaal as dit hom pas seker
Wat gaan met sy kit gebeur?Sover ek weet gaan hy dit by hom gebruik
Gaan jy n hoe tower bou sodat jy met Lovely en Dekoy kan link.Die huis langs my is moerse hoog,ek kan 'n beter woord gebruik maar hy gan erger klink as moerse. As ek 'n paal kan kry wat oor die huis kan gan(lengte gewys),en dit is goedkoop(ek het nie 'n great budget nie)dan sal ek dit doen

Jare terug wou Mars admins my nie direk op die Highsite gehad het nie,dit was te over crowded lykmy.Nou kan ek op…ek meen why not?Ek neem net chimaroo se plek oor.Daar is klompie mense op Mars HS connect ek ken paar van hulle wat nie Backbone na iemand nie,so ek kan nie sien hoekom ek nie een van daai mense kan wees nie, ek was op chimaroo voor julle back bone links op gesit het,so chimaroo was op Mars voor daai tyd:p.Of julle kry vir my 'n AP waar ek en Mrs fuzzy kan in connect

Ok, voor goed teveel uit mekaar gaan, ons kan kyk om al die links wat tans by Chimaroo is na Cyborg te skuif, so niks veel verander nie.

Cyborg, as jy nie line of sight na Mars, Lovely en Dekoy het nie sal ons 'n ander plan moet maak, daai 3 links is belangrik vir ons area.

Ek is ongelukkig hierdie naweek weg, so sal nie baie kan help nie. Uys kyk asb wat ons kan doen om die man te help? Lyk my SyCat het mia gegaan en nou val Chimaroo weg :frowning:

Ek se nie jy kan nie op Mars connect nie, dit sal ek nooit doen nie. Wat ek bedoel het is dat Chim het n BB link op Mars en vir jou om daai link oor te neem sal ek sê jy sal al sy links moet kan weerstaan. Soos pilgrim gesê het, daai 3 links van Chim is nogal belangrik vir ons area so ons sal moet kyk wat ons kan doen.

Ek sal maar bietjie kyk wat ons kan doen, lekker naweek vir jou pilgrim

As almal kan help met finansies om teminste 'n paal in die lug te kry wat oor die mansion kan kom langs ons,dan kan ons al die links wat deur chimaroo gegan het skywe na my. Daar is 'n baie dun kans dat als kan werk sonder die lang paal,jy is meer as welkom om die naweek te kom kyk hoe dinge op my dak lyk,beste van als is jy kort nie 'n leer om op te gan nie :slight_smile:

Shotgun the Lovely Link :smiley:

as julle ouens hulp nodig het, praat net ek help graag

so wanneer begin ons, Chimaroo se admin wil aanbeweeg…en wil by my weet wat is ons planne,sodat ek en mrs fuzzy kan wug hê as hy sy equipment afhaal

Luister nou hier asb all julle bosluise… CHIMAROO is nie af nie… dit gaan nie af nie… as for MIA… EK WAS NOGI EENKEER DEUR ENIGE VAN JULLE GEKONTAK NIE!!! net fubar en cyborg het die moeite gedoen om my actually n flippen msg te stuur en te vra wat aangaan. Ek hou laag agv die kinderK@K wat op die wug aangaan… wat het geword van almal help mekaar… kos ander mense om my te mail en te vertel
van die flippen post oor MY site wat ek nie eers oor ingelug was nie. SWAK!!! flippen swak… ek moet net hardeware uit K@K en dinge replace
as dit breuk maar wat verder ? niemand sal 1 keer bel, sms of selfs n email uit wind uit stuur nie. SO MUCH FOR TEAM spirit ???
Wat van die feit dat ek al 6 maande nie op die wug is nie, maar steuds my stuff daar gelos het vir ander se benut ?

Lovely kom af ja… landyman trek so dit maak anyways nie n verskil nie. dis my site btw, so tuff op die shotgun.
Chimaroo bly net waar hy is maar plaas van n lovely link word hy aan KMsquare connect.

Nou… dat julle ook weet - IS DAAR ENIGE GEDAGTES ?

SyCat, I am very sorry for all I have done.
I was horribly mislead by Cyborg about Chimaroo.
I will never again take another persons word besides the person that owns the site.
Just contact me if you need any help to get connected again, I will do my best to help.

Lol, Its like Zuma and Malema, id like to hear the words out of your mouth saying that I mislead you

I left Chimaroo and Lovely in Pilgrims hands to admin so I dont even have a clue what is happening on there anymore.
Refugees, Is Chim still connecting to You / Dekoy + Mars + Lovely & is OSPF still running on there ?

I want to get Fuzzy and Cyborg connected again on their own panels as Fuzzy panel broke and they are sharing one.
( this will happen this weekend on the latest if the weather allows )
Lovely is coming down and Im connecting from my new place to NoRM and turning my Chim-Lovely link towards KMsquare.
( Also this weekend if weather allows )

Im not interested in reasons or “im sorry” msgs… Refugees, thx … but Im not here to make friends any more…
WE ALL WANT WIFI THAT WORKS and I will still assist anybody where I can IF IM ASKED.

PLEASE… lets leave it at that… no more childish crap… lets all just get this ball up the hill and part our ways with working WUG.

http://www.ctwug.za.net/showthread.php?2460-Chimaroo-will-be-dismantled-soon-I-need-to-take-over-the-link&highlight=chimaroo

I left Chimaroo and Lovely in Pilgrims hands to admin so I dont even have a clue what is happening on there anymore.
Refugees, Is Chim still connecting to You / Dekoy + Mars + Lovely & is OSPF still running on there ?

Yes Chimaroo is still running 100% OSPF and all. The Lovely link is offline atm.

thx, trying to get hold of my buddy since last week but his phone is off. going to try and call his Wife and see if I cant get hold of him.