Ironman-Pandora Link

Pandora-ironman link was vroeer die week weer af aan Pandora kant, nou lyk dit vir my of mykant se rb het ook gedood.Ek dink nie ek gaan weer die link active maak nie, sorry.

En wat as die pandora kliënte betaal vir die rb replacement?

Eerlik ek weeti, dis is/was tans n dead-end link, die ooreenkoms wat ek destyds gehad het met JP vir die link, is dat dit n OSPF site sal raak, wat nooit gebeur het nie, en sal seker ook nooit.

2 Likes

Is n btjie van n kopseer, n 10km link net vir 3 of 4 clients, ek glo hul kan nader n anner link kry.

1 Like

Morne04 het Pretoria toe getrek.

@stiaanm het planne gehad om psyborg te connect aan pandora

Pandora link is weer live mykant, maar sien Pandora kant is steeds af.

1 Like

I’m confused… is the link up or down? From madwand side we have been offline for some 2 months now with no news from anyone.
Could one of the @NetworkAdmins kindly have a look to see if there is something obvious please? Would love to get back online!

As far as i know, the pandora.site will be removed.