IT / Audio / Video Technician - Home Automation
To Whom it may concern:
AV Custom Install is n “Home Automation” besigheid in Somerset Wes wat op soek is na entosiastiese Elektroniese tegnici wat n loopbaan wil volg in ons bedryf : www.AVcustominstall.co.za
Belangstellendes is welkom om n CV te stuur.
IT / Audio / Video Technician - Home Automation
Vakante Betrekking:
AV Custom Install is gebasseer in Somerset West en spesialiseer in “custom install” van Klank / TV / IT , Home Automation, tegnologie vir Residensiele Huise, Konferensie fasiliteite ens.
Betrekking Beskikbaar: IT, Audio, Video Tegnikus / Installeerder
Hoof take sluit in:
• Installering van bekabeling vir nuwe of opgradering van klank / TV Automatisasie toersusting
• Installering van Audio/Video/DSTV/IT Toerusting
• Werk saam met ander kontrakteurs : Elektrisiens, Argitkte, Bouers
Kwalifikasie benodig
• Matriek Minimum met toepaslike naskoolse ondervinding
• BTech of Diploma in elektroniese ingenieurswese vir Audio/Video/IT, Home Automation en DSTV sal voorkeur geniet
• Bestuurderslisensie
• Die vermoe om met die hande te werk en praktiese planne te kan maak
• Rekenaar vaardig : opstel van LAN en wi-Fi netwerke
• Inisiatief en bereidwilligheid om in klein span verband leiding en verantwoordelikheid te kan neem
Kontak info:
Belangstellende kandidate kan ‘n CV stuur na info@avcustominstall.co.za