Node Mossel AP Kraaifontein

Hi Guys

Site Mossel is open to any Kraaifontein admin to administrate

Current radio is R52 so please don’t go above 6 clients

Range allocated to Mossel is 172.26.15.0/25

Regards Ogon

3 Likes

@WizardBoy
@apex

Can you guys please make logins on your rbs and pm it me?

1 Like

Thanks a lot guys. I’m connected.

4 Likes

We upgraded the link between mossel and coms to two ncards today, thank you @razor1 for giving a ncard for the sector clients to connect to.

So max 8 clients can be added now.

1 Like

Hi Ogon

Sorry sien nou eers jou boodskap, my poe het ek vir WizardBoy geleen rede dat syne moeg is smaak dit my.

As ek reg kan onthou is daar 'n login vir jou en ctwug.

Dankie @razor1 vir die kaart en dankie @Ogon vir die configs.

Wil net gou iets weet die link tussen comms en mossel, is dit grid to grid of hoe?

@Ogon as jy kan, kan jy pryse kry vir staywires vir mossel se paal, dit swaai nogals lelik rond met die winde.

Ek sal bylas as dit moet, weet net nie watter dikte en waar mens dit kan kry nie en so ook wat benodig word nie.

Thanks

1 Like

Ek het hom twee lang staywires gegee wat aan wug geskenk was, hy moet net die rawbolts loop koop om die stays te kan vasmaak. Toe ons die paal gesak het het ons sommer die stays opgesit. Gaan msk n’ derde een kort maar twee is beter as niks.

Reg thanks, ek sal by Mossel hoor wat hy nog nodig het en koop.

@WizardBoy
@Apex
@Sparrow

I’ve upgraded ros on the sector to 6.36.4, would be nice if everyone could run the same ros but it is not compulsary.

I will upgrade my ROS and WizardBoy’s …thx vir die info

1 Like

@Apex my kant is single pol dish en mossel kan jy mos sien

@Coms ek sal met WizardBoy praat hy’t twee dual pole dishes, sal hoor of hy nie wil skenk nie :stuck_out_tongue:

1 Like

@Coms and @Ogon het vandag gepraat met WizardBoy, hy is bereid om twee dual pole dishes op te sit een by Mossel en ander een by Coms.

@Coms ons sal kyk in die week om die dish deur te bring na jou toe, sal jou 'n message drop.

@Ogon ons sal seker Mossel 'n handjie moet gee om dish op te kry daar.Sal laat weet by Donderdag hoe my goed vir die naweek lyk as dit reg is met Mossel en jou Ogon.

2 Likes

@Coms, kan jy loer wat fout is hier.

Sien screenshots.

Lyk soos iemand ons Frequency gesteel het ek is nou besig om dit te tune. Dankie vir die laat weet @Apex

2 Likes

geen probleem coms…

Stadig maar seker kom ons daar @Apex

1 Like

Daarsy loop hy weer mooi 50Mbps van my na julle en 45 terug.

@Apex

3 Likes

@Kraaifontein admins kan julle loer waar die fout le, orals sien ek net timeout as ek traceroutes doen of ping.

Sien screenshots

ek sien die link tussen mosel en @Coms se ccq is sleg so packet loss sal net oor gedra word na die res van die links en as n mens se logins af gehaal word die heeltyd dan kan n mens ook nie help nie

2 Likes

Dankie razor vir die kyk…sien dis link tussen mossel en coms ja…

Nog iets as ek 'n nslookup doen op 172.26.30.14 dan wys dit heeltyd error, op traceroute gooi hy net ip uit…weet jy wie se ip dit is en hoekom dit so error uitgooi?