Nuut in Area, Ou wugger

More

Ek het getrek vanaf Sonstraal na Uitzicht, 8 Rouge close?

Is almal hierso net so vriendelik?

Dish gaan die naweek op gesit word, weather permitting, met wie kan ek gesels in my area?

Groete
TJ

Hida
http://wiki.ctwug.za.net/Getting_started
Jy moet maar eers weer vir jou plot op Wind

ta, hellkom install my ADSL op die 12de, dan kan ek weer lekker browse, my 3g rekening maak my dood op die oomblik, sal solank my dish opsit etc en laat weet.

http://wind.ctwug.za.net/?page=nodes&node=12465

Middag

Uiteindelik n tydjie kon kry om die mannetjie op te sit, is daar iemand wat kan help ?

Nuwe plotted node op wind, enige suggestions aan waar ek moet try kyk?

http://wind.ctwug.za.net/?page=nodes&node=12465


Het sopas gescan, obivoulsy sal ek nog bietjie moet fine tune, ken iemand hunted?

Het sopas gescan, obivoulsy sal ek nog bietjie moet fine tune, ken iemand hunted?

Ek stel voor jy fine-tune eers voor jy hom kontak -85 is swak

Additionally, I would advise taking some photos from your roof to show what your line of sight looks like.

Dealtime:

Ek is redelik limited op space vir wat ek nog kan opsit, so moet baie kieskeurig wees met wat ek nog opsit. Ek sal jou 'n BB-link gee, maar verwag dan dat jy at least 'n sector in die nabye toekoms opsit, verkieslik ook 'n BB-link na Hunted wat beide van julle sal redundancy gee. Die een ding wat jy wel sal moet doen is om jou antenna bietjie op te vat vanaf 4 meter bo die grond…

Thx Stiaan

Ek waardeer, ek het nie n pyn om te help groei nie, is my eerste huis, en kan vir die eerste keer goed op sit sonder om Body Corporates te vra :wink: net om te clarify, Stiaan = Hunted?

Thx Wacko, will fine tune as soon as wind calms, bit windy on the old ladder today. , wil take sum pics asap and post

my Sonstraal H/Aqurat konneksie was nooit veel beter nie, lol al gewoont geraak daaraan, maar het nou die nuwe dish gekoop, maar ek bly maar hier in die gat jong, almal se groot huis waar tussen ek moet try en loer

Nope

stiaanm: http://wind.ctwug.za.net/?page=nodes&node=8602
Hunted: http://wind.ctwug.za.net/?page=nodes&node=35

Hunted is die enigste link in daardie area in, so dis hoekom ek sou verkies dat jy dan ook 'n BB-link na hom toe gooi sou ons die link van my af ook doen. Hierdie link sal vir jou sowel as vir hom redundancy gee…

Cool Stiaan

Jou paal seker lank genoeg om vir die NASA te laat skrik, :wink: sopas geplot na jou toe, 3km

Sal my Antenna point na jou toe, en dan dink ek jys reg, dan sit ons nog n link op tussen my en Hunted, ek het nog n RB411, in my garage, sal dit werk tussen my en hunted? of te oud?

Groete

Ag, net so 15 meter :slight_smile:

Scan vir enigiets met SSID tot die effek van http://ctwu.za.net/stiaan* en adjust alignment op dit. Op hierdie stadium gaan ek net eers 'n Groove met 27dB grid opsit (kan hom later upgrade), sal hopelik teen die einde van die naweek iets gesorteer kry

More more, en toe kies ek die warmse dag ooit, ek point nou jou kant to maar tel alles tot die maan op behalwe vir jou, vermoed ons het ietsie drasties in die pad

moet ek weer terug draai ? kort n bietjie hulp met die ding as iemand lus is, hys swaar om vas te hou en te draai :wink:

Korreksie, ek dink n langer paal mag dalk die oplossing wees.net probeer dink hoe ek verby my gutter gaan kom, ek gaan solank hunted draai, as iemand bereid is om help vas te hou, sal ek weer try scan vir stiaan, sukkel my agter ent af alleen

Gaan probeer om gou more Groove op te kry in jou rigting, maar jy gaan moet hoog gaan. Groove gaan so rondom 14 meter op wees, foto is geneem vanaf 15 meter. Die woonstelle in die senter is Viking Villas, linkerkant is nog onvoltooide eenheid. Hierdie foto is nou amper 2 jaar oud, so daai hele ontwikkeling is voltooi, en just about geen gaping meer nie.


Die merke op foto:

  • Sirkel is die straathoek wat ek gebruik het om so soortvan rigtingbepaling na jou toe te doen metdie rooi lyn
  • Die pienkerige lyn agter is min of meer die vlak waarop jou huis behoort te wees, so waar rooi en pienk kruis is die “sweet spot”

Of hy gaan werk, hoop so, Viking Villas mag dalk die storie spoil :frowning:

Uiteindelik die tyd-gap gekry wat darem saamgaan met min genoeg wind om die “test grid” op te kry, so ready when you are :slight_smile:

Hi Ouens, skuus ek was so bietjie af siek gewees en moes eers fokus op my gesondheid etc, eks nou weer op die been, Stiaan , skuus ek het gekyk maar VV is definietief in die pad, ek het 4.5m kon op gaan maar nog steeds goed in die pad,

Ek het weer Hunted se kant toe gedraai, ek kry nou -60, sal dit moontlik wees om my te konnekteer na hom?

Hi Stiaan, as jy wil kan ons dalk bymekaar kom, dalk spot ek jou verkeerd, eks bereid om sektor en BB te doen, ek kort net n helping hand, antenna is nou op so hoog as wat ek kon gaan

Mapping uitgecheck ek is baie meer regs van daardie lyn, dink dus hkoekom ons mekaar mis