Parow Arrows

Dis lekker hier in die parow, amper so lekker soos by die see. :smiley:

ja net soos jy daar se :stuck_out_tongue:

That’s a difficult one, the see is ultimate!

Goeie more

Ek is nuut hier en sal graag wil connect aan CTWUG.

Ek sien op WIND ek is reg lanks Refugees maar dis n backbone connection?
Ek het vir LandRover-KM gekontak want dis die naaste access point aan my.

Ek wil sommer net hoor watter hardeware ek sal nodig he om te connect.(sonder om die bank te breek)

Dankie

Jou, your on my doorstep :stuck_out_tongue:
Np, We can make a plan to link you to me.
You can contact me on IRC in the afternoon or email at: wwells@hotmail.co.za

Ja, baie naby.

Gisteraand het ek op die motorhuis dak geklim met my laptop en inSSIDer.
Ek kon die volgende netwerke sien:

Morne (Dude in die “flat” lanks ons)
Dekoy_wifi
yournetworkname
Africape
home
pool
INKOSI (Die B&B lanks ons)
Kingdomcome (Die kerk agter ons anvaar ek)
www.wis24-7.co.za/hawaii
ecc

Van die dak af kan ek nie Refugees se toring sien(dink dis agter bome), mar ek kan reguit oor kyk na Dekoy se toring.

Waar sal die beste plek wees om te connect en teen watse frequency?

Dankie

Hi Leeu
Eerstens dit lyk vir my of jy met jou laptop se ingeboude wireless kaart gescan het ,wat 2.4ghz is.
Tweedens die meeste wuggers gebruik 5.8ghz. http://www.scoopdistribution.co.za/product_info.php?cPath=100_119&products_id=1353
n SXT behoort te werk vir jou , maar moet nie enige iets koop voor jy met n admin van n HS gepraat het nie. Ek weet daar is nog plek op Landrover se panel vir kliente.
Kom gesels met ons in die KM channel op irc, Landrover en Refugees is daar en behoort jou in die regte rignting te kan help.

Hi I’m new here. I wanted to connect to the WUG last year but I just did not get round to doing it. I live in Parow Valley and plotted myself on WIND. I have the equipment because I used to use wireless broadband from Sonic Wireless. Can someone please assist me? :smiley: thanx!