Removing kit or reuse it

Hey since the razor-nemesis link is down for months now due to bad signal and even after offering to fix it a while ago it is still down so i will remove the kit my side since it is not doing anything but if someone is interested in a link let me know because it looks like there is no interest from the people managing the site to even fix it

1 Like

Maybe you should switch on & check, plenty difficult to do proper alignment when the other side is down. As you were aware, a site visit for Nemesis was planned & done for yesterday…

If however you feel that you would still like to drop that link, please let me know so I can retask the equipment Nemesis side.

1 Like

Maybe just an update/query: How can you say it is still down if you actually connected last night with a signal strength of -42? Your side has been switched off, so who else has access to your routers that would have checked this?

This is from the logs:

2 Likes

Glad nie bad ge align nie baas @Stiaanm lyk my ons mag maar lol… -42 is baie beter as wat ek verwag het.

3 Likes

Hou op vir julle slim hou met logs regtig moet n man elke keer prentjies teken daar is dalk 2 chains ch0 en ch1 nie net tx/rx signal wat bo dit le nie so ek het dit disable want die link het op so slegte ccq geloop en julle weet dit daar was nog gese in die kfn groep dis n common probleem nemesis se kant draai gewoonlik as die wind so sterk waai tubby het nog gese hy weld dit sommer vas oh shit wag nou is dit ook nooit gese nie lol wonder nou weer watter slim storie nou weer gaan uit kom

1 Like

Stem jy saam dat dit baie onwaarskynlik tot byna onmoontlik is om 'n link te align as net een kant aan is? Het jy geweet daar sal Sat mense wees om na sulke goed te kyk? JY was deel van die groep waarin almal genooi is, hoekom het jy nie self kom align nie?

Bottom line: Jy het nie een keer op 'n ordentlike manier probeer uitvind hoekom dit so lank vat nie. Verder blameer jy nou ander as jou equipment af is (jy het dit self afgesit) terwyl aan die ander kant van 'n link gewerk gaan word. Ek gaan nie jou link aansit (of afsit for that matter) of jou forseer om die link te behou nie. DIe eenvoudige vraag bly steeds of jy die link wil he?

Mudslinging is ALTYD 'n 2-way street, en nie rerig nodig hier nie…

Hopefully this link is now back on?

So far not, no communication from razor on this yet…