Toets vir konneksie

Hi almal in Kraaifontein.

Ek het onlangs getrek ek wil net weet aan wie kan ek konnek.

Ek het al die reels gelees ens op CTWUG Wiki en self op Wind geplot (WarKid).

Ek het 'n 5ghz Metal Groove met 'n 27dbi grid.

Ek het nog nie opgesit nie wou net weet of daar spasie is by die volgende mense :

Anglosaxon
Ambro
Stoof

Daar is ander wat ek sien wat ek LOS het maar die ouens lyk die naaste aan my.

Sal waardeer as iemand kan se of daar spasie is op enige van hulle se sktors.

Ek ken mikrotik redelik sal ook my eie config doen.

Ek het ook UBNT equipment en wil weet of mens dit ook sal kan gebruik

Dankie

Naand warkid

Ek praat onder korreksie maar ek glo ambro en aglosaxon het mikrotik op by hulle en stoof is ubnt. Jy se jy het klaar die kit en ken mikrotik hoekom doen jy nie net die scan en post die resultate hier nie.

Naand OGON

Ek sal so maak.

My kit is nog nie op nie sal teen so Dinsdag opwees dan sal ek scan doen en resultate hier opsit.

Dankie

Is daar enige basiese settings wat ek moet doen voor die scan.

Soos byvoorbeeld my tx value ens.

Ook op watter ROS mag ek hardloop volgens CTWUG Wiki se dit moet 5.25 wees myne is geupgrade na 6.19.

Sal ek eers moet downgrade of hoe?

nie nodig om te downgrade nie

maak net seker country is op ireland

We are running between 6.0 and 6.19 up in kfn. 6.19 is fine and seems to work well so far. If you’re on that side you can also try scan for Sandman and Razor’s onmitiks.

The reason for this, as I understand it, is that anglosaxon has the only link to that side of the N1 and that link is quite burdened with all the clients. Sandman and Razor are running 6.19

The version will depend on your highsite but if the AP is not running 6.19 then it would be advised to downgrade as 6.19 has changes to nv2 and might cause instability with other versions.

sal so maak Graphire en enige ander settings los op default.

Ek het die kit gebruik om aan sprintnet te konnek.

Ek het klaar die groove gereset na default toe.

Sal so maak mense.

Dankie vir die hulp.Sal weer post sodra ek scans gedoen het.

Hi Warkid hoe lyk die scan.Jy kan altyd draai maak by huis en ons kan sien wat ons kan doen.

Hy jammer man ek sit nog steeds by werk.Sien nou eers die boodskap gaan maar dol hier by die werk nog nie kans gekry om te scan nie.Sodra dit bietjie rustiger gaan sal ek post en van daar af verder werk.

Dankie Anglosaxon (weird naam :confused:)

:slight_smile:


Goeie Naand mense.

Ek het toe 'n scan gedoen.Ek het maar eers vanaand gescan so het nie baie tyd gehad om te fine tune nie.Maar op die pic is die volgende mense wat ek kon optel.


Met meer tuning vanoggend dink ek Stoof is my beste opsie vir 'n konneksie.

Dade3 -61 looks like the best

dade3 is unfortunately a BB-link, so no good on this one.

If you have no success, may I suggest (this will unfortunately require additional kit in both cases) contacting Monkleys as to the possibility of supplying you a BB-link, or alternatively talk to Anglosaxon as to the possibility of a 2.4GHz BB- link that will run through those monster trees.

I have a 2.4GHz link running from me to Spleeghe through some trees, and sync at 120Mbps with a 90+ ccq, so that should be no problem

Dis hoekom ek gese het dat Stoof na my beste opsie is ek kan sien dat dade3 'n bb link is.

Ek het geen 2.4ghz equipment nie,hier is wel paar groot bome tussen my en Anglosaxon dis hoekom ek nie in die rigting van Anglosaxon gescan het nie,maar meer in die rigting van Stoof en razor.

Volgens Wind Database het ek perfect line of sight na Stoof en razor,maar ek dink tussen my en razor is daar geboue en bome.

Ek kan basies stoof se setup raak sien as ek op my dak staan.

Ek het op superchannel en manual tx gescan.

Freq op 5240 vir stoof en met eerste scan was dit op default.

Stoof se dit is reg jy kan daar koppel. Laat weet as jy reg is en ons sort jou uit.

Het maar toe vandag maar weer gescan.

Ek het op wind gaan kyk en volgens WIND wys dit dat dade3 'n access point is wat al reeds 4 kliente het.

Maar as ek scan wys dit na a bb-link.


dade3 is backbone :-/

daar is wel plek op dade6 is jy hom wil probeer.

Dankie dade ek scan dade6 op -62.

Ek sal jou laat weet het nou eers van dak afgekom,ek dink ek moet scanlist op 5000-5300 sit want ek tel meer highsites so op.