@Sselmrah Kan jy seker maak jou DynaDish is aan oor die naweek? Ons mag meskien gou Sondag opgaan om Callisto se kant te install. Asook die SSID net gee.
Ek en Jypels was die afgelope tyd flooded, skuus vir die lang wag.

It seems he has disappeared 
Hy was weg vir die naweek. Was daar toe ooit gescan? My huidige grid na Callisto raak letterlik aan die dynadish so daars darem iets waarna jy kan align. Laat weet wanneer ek weer moet aansit.
Hi Guys,
Jypels and I will be visiting Callisto tomorrow evening.
Task list:
Dyna aangeskakel. Laat weet wat nog nodig is.

Everything has been installed and configured. 
Jypels and I went up right after work.
Bliksem ouens well done! Dit was vinnig. Ek haal die naweek die ou grid af en fine align die Dyna 
@Sselmrah jou dynadish het ek op 172.18.59.59 geconfig en jou wind geupdate. Allignment was pretty much spot on maar jy kan kyk of jy dit laer kan kry. Was op - 37/-37 op max tx power. Het obviously TX power afgestel maar hardloop mooi nou.
het wel die dhcp server aan vergeet wat my vir 'n oomblik bietjie confuse het 