Callisto

Dit was 2 weke terug. sselmrah-callisto nog down. Enige nuus?

Looks just fine to me

Yes, ek sien hy is nou 17 uur lank weer connected. Die radios is connected maar daar is geen data vloei nie. Routing issue? Gaan kyk na die graphs op rb.sselmrah. Geen traffic. Soek jy 'n screenshot Wacko?

We didn’t get to it as yet.

Will probably post here when we plan to go through.

Tada magic


Thanks vir die magic!

harmless, ons gaan jou link op Callisto se kant upgrade na 'n Dynadish aan die einde van die maand.

Kan jy asb seker maak jou kant is reg, anders gaan die link dood wees totdat jou kant reg is.

Solank dit na payday is :ok_hand:

Gaan hy op dieselfde paal sit daar heel voor in die hoek? Lyk of daar klaar 'n dynadish bo op daai paal sit. En hy swaai nogal in die wind. En ek weet nie of julle ouens weet nie maar daai paal is net met 3 bolts in die muur vas…

Einde van die maand, so kry joune dan.

Hy gaan net die grid replace wat tans daar op is en daai paal is solid, ons weet van alles wat daar bo aangan.

Dia can we get access to the ubnt kit at callisto please. The link was down and had now way to determine what the cause was.

Spin, I have pm’d you.

1 Like

Ready.

Proof is in the picture?

:grin:

Awesome!

Almost rid of all the grids :slight_smile:

Will schedule the Callisto side and will let you know as soon as it is done.

Would you be able to put your side in bridge mode so that we can align towards you?

Bridge Mode. 5300 MHz. SSID = SselDYNA

Let me know :grin:

Top grid going down and final alignment when connected.

Enige iets aan die gang hier? Want dis nou al 3 weke terug wat my kant reg is,

1 Like

@Sselmrah ek wag op @Stiaanm om my die go ahead te gee om sy link ook te upgrade wat by callisto op is.Jy kan dit op die finance page volg. Ek kan ongelukkig nie onodig 2 trips doen nie en ons doen soos ons kans kry. Dis nie net vir vinnig gaan opsit nie.Ongelukkig was jou kant nie reg toe ons die upgrade wou doen nie en het maande gevat voor jy wel reg was vir ons. Ons het ander wuggers ook wat ook gehelp moet word :). Sal sodra ons die upgrades gedoen het vir jou laat weet. Thanks

2 Likes

My projek is rebate-funded so mag dalk nie in een maand klaar wees nie. Eerste goodies begin einde van hierdie maand inkom, so kan dalk tot so lank as einde volgende maand vat…

2 Likes

Hou my maar net op hoogte. Ons het baie werk wat moet gebeur op Callisto. Al die kabels moet oorgedoen word en deur daardie Pyp wat Comms gekoop het gestoot word. Wil ook al die Dishes se posisie meer optimize sodat dit nie cross of deur mekaar skiet nie. Sal graag alles op een dag wil doen.

4 Likes

ok, ek sit vir eers die dynadish af, want dit lyk my hy interfere bietjie met my huidige link na callisto. laat weet as julle gaan - ek moet net weer die switch flip.

1 Like