So 3 na 4 min in elk van daai rigtings
HI if you like i see there is clear winds LOS to Northpine mast aswell … but your equipment must be set correct to see me razor will advice
Its a long distance see if you can see one of sectors or devices pointed in that direction should be DonnyDK
post n screen shot van die settings op die wireless tab op daai ding waarmee jy try scan 
razor1 https://forum.ctwug.za.net/users/razor1 Wugger
December 18post n screen shot van die settings op die wireless tab op daai ding
waarmee jy try scan [image:]
Visit Topic
https://forum.ctwug.za.net/t/new-user-want-to-join-in-joostenbergvlakte/7280/43
or reply to this email to respondTo stop receiving notifications for this particular topic, click here
https://forum.ctwug.za.net/t/new-user-want-to-join-in-joostenbergvlakte/7280/unsubscribe.
To unsubscribe from these emails, change your user preferences
https://forum.ctwug.za.net/my/preferences
double click on that wlan1 then it will open n new window then click the wireless tab all the settings is on that page and then on the right is n menu click on advanced mode looks like u are using a rb493G and ROS looks old
is nie nou op gelink met antena as ek moet laat weet baie dankie vir jou
hulp wardeer dit opreg. as die goed nie reg is om te scan se maar want dit
is n kollega by werk sin
Verander hierdie:
Band verander na 5GHz A/N
Scan list na 4900-6100 (tik dit fisies in)
Country verander na Ireland
Lyk vir my jy kry net bad luck
Aquarat-pot op -63 lyk nie te sleg nie…alhoewel dit nie 'n AP is nie.
Ja dit lyk my so sal seker maar moet aanvaar
Ja weet nou nie meer wat om te maak Gaan nou maar rus
Sal seker by iemand anders kit moet opsit, of 2.4ghz probeer. Dit is wat ek op loop. En moenie opgee nie, die goed vat tyd.
Ek het 'n 19dbi 2.4ghz ubiquiti sector met 'n m2 rocket wat ek nog by @coms moet kry. Miskien sal hy aan dit kan connect.
Ek kry baie goeie throughput met 2.4 tans. (2 x Powerbeam M2). Ek het eers met my Powerbeam m2 aan 'n 2.4 grid connect. Toe ons die grid met nog 'n Powerbeam upgrade, sien ons dat terwyl die grid op Sselmrah se dak gele het en in 'n heel ander rigting gewys het (actually grond toe), was daar steeds 'n konneksie. Swak, maar wel daar. 
Baas Stiaan
ek het my router oop vir jou.
gaan jou pm stuur met ip en password kyk of ek nie dalk @#$% aangevang het nie




